Deltawerke

Oosterskeldekering
Maeslantkering

Water het nog altyd 'n sentrale rol in die Nederlandse geskiedenis gespeel. Na die laaste groot watersnoodramp in 1953, is daar besluit om die Deltawerke te bou; een van dié grootste waterbeheerprojekte ter wêreld. Die Deltakommissie is in die lewe geroep 20 dae na die Noordseevloed, op 21 Februarie 1953.

Hierdie kommissie het advies gegee oor die verbetering van veiligheid in die rampgebied. Hulle gee egter nie om hoe veilig die gebied moet word nie, solank die Nuwe Waterweg en die Westerskelde oop bly vir die ekonomiese belange van die hawens van Rotterdam en Antwerpen. Uiteindelik, op 18 Oktober 1955, het die Deltakommissie 5 voorstelle gehad wat gelei het tot die Deltaplan. Uiteindelik het die Deltawerke altesaam 5 miljard euro gekos.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search